Successfully reported

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna B
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Clean, lovely friendly owner. Lovely little apartments, clean. The owner is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marilese V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Was 'n baie goeie oornagverblyf. Vir my doel, net oornag, was ek baie tevrede. Kos by die restaurant was heerlik, maar net bietjie min.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2025

The only positive thing to say is the aircon worked. Premises very run down, and room not very clean. Won't recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Gerieflik. Basiese fasiliteite, perfek vir 'n oornagstop. Beste is die feit dat daar 'n restaurant op die perseel is met regtig baie lekker kos, alles vars gemaak teen baie billike pryse! Fillet is 'n wenner en sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sive
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Baie baie dankie vir die warm woorde! Ons waardeer elke woord. Hoop om u weer hartlik te verwelkom.

Charmagne P
Kort verblyf
4.2
Nov 2022

Persoon was tevrede. Goeie diens deur geggee na ons kantoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sive
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Baie dankie Charmagne. Bly ons kon die diens lewer wat jou gelukkig maak. Dankie vir julle ondersteuning.

Amanda S
1 nag Saam met vriende
3.2
Jul 2022

Het gevoel soos 'n agterplaaskuier! Ontvangs was nie oorweldigend nie, eienaars bra sku om te gesels! Kamers was agter in erf, verby restaurant, loop bo-oor honde wat vreeslik blaf. Kamers was netjies en goed toegerus. Baie koue kamers. Geen kragopwekker of inverter beskikbaar nie. Op perseel was nog kleiner hondjies wat knaend blaffend was, ons moes hul 'n paar keer gaan stilmaak. Restaurant is eintlik deel van 'n pub, kos was smaaklik, ons het aandete en ontbyt geniet. Niemand wat help met bagasie nie en vertrek was sonder groet van eienaars!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Sive
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Jammer dat julle teleurgesteld is. Ons was nog nooit sku om ons kliente te ontvang nie, in teendeel ontvang ons hulle atyd met ope arms om soos 'n familie te voel. Jy loop nie oor die groot honde verby, hulle harloop vrylik en julle is heel veilig soos ons vir elke klient se. Die kamers is nie in agter erf nie, as jy instap by restaurant is die kamers net buite die restaurant met 'n groot swembad. Fotos op die webtuiste wys presies hoe ons kamers is en nie in 'n agterplaas soos genoem het nie. Soos ons almal weet, petrolpryse is onmoontlik hoog. Geen kragopwekker kan aangeskakel word as dit net 2 persone is nie. Verseker maak jy dan geen wins vir ons bilike pryse nie. Die 3 klein hondjies blaf net as jy inkom soos enige hondjie sal doen. Ons veiligheid is een top gehalte met lemmetjie draad, 'n afstandbeheer, in jou eie beheer en veiligheid wat 'n palisade hek en veilige parkering. Ongelukkig is ons 'n baie klein gemeenskap daarom geen personeel om bagasie te dra nie. Indien jy voor 17:00 opdaag het ons personeel om te help. As 'n klient voor 07:30 in die oggend ry is dit onmoontlik om te groet want besigheid maak eers 08:00 uur oop. Ons groet wel die aand ons kliente wat ry voor oopmaak-tyd. Hoop u sal volgende keer anders voel. Baie groete, Maria.

Jacobus G
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Des 2022

Nie geskik vir kinders nie. Die kamers was mooi skoon en netjies, maar op dieselfde perseel as die plaaslike kroeg. Die taalgebruik uit die kroeg was verskriklik. Definitief nie geskik vir gesinne met kinders nie. Ons is vroeg (05:45) die volgende oggend wakker geklop deur een van die vorige aand se kroeggangers om by die hek uitgelaat te word. Die swembad was ook vuil en groen.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Sive
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Hi Jacobus. Jammer om van jou klagte te hoor. 1: As gevolg van 'n klein rural dorpie is kroeg asook rest saam op perseel. Alles word binne perke dink net, as ons rest met kroeg op 'n ander plek moes huur en met ons nie bestaan. Net so ook die swembad. Verseker sal daar verskoning gemaak word want enige iemand kan sukkel met 'n swembad. Glo my, ons probeer alles om dit gemaklik te maak vir ons gaste en die Karoo wind speel juis nie lekker saam en so ook ons veranderinge van boorgat waters. 2: Ons vra altyd by kroeg om respek te hê as kinders in die rest is, as dit wel gebeur het en kroegganger berispe is, sal hulle verskoning vra. 3: Kroeg sluit 10h00. Gaste kry elk hulle eie sleutel met eie afstandbeheer. Elke voertuig het 'n parkering. GEEN KROEG GANGER WORD NA 10H00 OP PERSEEL TOE GELAAT. Daarom het ons as eienaar volle beheer van hekke. Indien jy wakker geklop was om jou motor te skuif, was dit ongelukkig nie reg parkeer by parkeer area. Jammer vir jou skegte ervaring en hoop die redes gee jou meer duidelikheid.

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Wonderful, warm and friendly hosts! Had a wonderful stay - hosts very accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sive
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Thank you so much!

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

'n Oase in die droogte. Na 'n pap wiel op die R337 tussen Pearston en Jansenville is ek met 'n groot drukkie verwelkom! Ons kamer was goed toegerus en gemaklik. Ons het 'n maaltyd in die kroeg/restaurant geniet en my man het gesê dit was een van die lekkerste steaks wat hy nog geëet het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sive
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Sal dit weer doen met liefde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Boom Street, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNGM1MDcxLWJiNjktNDZiNy04OGY3LTE0OWM0ZDgzYzExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 40 Boom Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.94802 24.67091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang