Palmtree House Luxury Villa
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Main Road, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R9 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Palmtree House Luxury Villa is 'n lieflike vakansiehuis geleë in die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende, aangesien die eiendom bederf met 'n ruim swembadarea vir volle ontspanning.
Hierdie eiendom kan altesaam 12 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 selfsorgwoonstelle wat almal saam bespreek word. Elke woonstel bestaan uit 2 slaapkamers wat elk met 'n koninggrootte-bed gemeubileer is. Al 6 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Daarbenewens het elke woonstel 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-essensiële kanale. Toegang tot gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar.
Die eiendom het 'n ruim houtdek met 'n sprankelende swembad, sonstoele en braaigeriewe. Veilige parkering is ook beskikbaar vir gaste se voertuie met 24-uur-sekuriteit op die eiendom.
Daar is ook 'n pooltafel en Jacuzzi. Word skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Die ligging van hierdie landgoed is reg langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n rugsteun-omskakelaar sowel as 'n JoJo-tenk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Resa Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Old Main Road, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Main Road, Eden Rock Forrest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang