Palm View Cottage
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 215 7th Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Palm View Cottage is jou privaat ontsnapping na Hermanus, 'n wonderlike opsie vir gesinswegbreke om onvergeetlike herinneringe te skep.
Hierdie eiendom beskik oor twee slaapkamers wat slaapplek bied vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders, plus 1 baba. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n kinderbank vir 2 en 'n bababedjie. Daar is 2 aparte badkamers, elk toegerus met 'n toilet, 'n stort en 'n wasbak.
Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die sitkamer het 'n TV, perfek vir ontspannende aande saam met die gesin.
Die verblyf bied gaste 'n lugverkoelde omgewing en veilige parkering. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.
Binne 5 minute se stap sal jy sonnige blouvlagstrande en skilderagtige bergroetes ontdek wat jou lok om die skoonheid van die natuur te verken. Walviskyk, wynproe en heerlike eetplekke is alles naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 215 7th Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 215 7th Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang