Successfully reported

Palm Villa

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.5
Natascha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loved it! Beautiful place! Great service with beautiful clean rooms. They really go the extra mile for their guests. Modern rooms with beautiful decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Palm Villa
Hi Natascha Thank you so much. I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Regards, Rita.

Beverley M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Comfortable and safe place. It was comfortable. Just a pity that the shower taps were reversed. We could not get any hot water for a shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda A
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Gemiddeld en gerieflik. Ons het Palm Villa bloot gekies omdat dit naby 'n ander lokaal was waar ons 'n funksie bygewoon het. Die kamer het 'n paar basiese foute gehad: 1) Die waterdruk was baie laag, mens kon skaars stort. 2) Onderhoud in die kamer is nie op standaard nie: bv. 'n asblik met 'n afdeksel, 'n los/skewe rakkie in die badkamer wat mens vrees dat dit enige oomblik kan meegee en vloer toe val. 3) Seep houer, wat reeds van die rakkie afgeval het en op die vloer lê. 4) Die kamer was oorvol, met 'n klomp stoele en kaste wat geen doel gedien het nie. 5) Die TV het geen klank gehad nie, en daar was niemand ten tye op die perseel om te help nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2025

Oorweeg ander opsies. Daar was basiese foute. Swak waterdruk. Ons kon skaars stort. Sleutel het nie gekom saam met toegangsbeheer (remote control) nie. Ons moes saam met ander gaste in en uit die perseel. Kamer was oorvol met stoele en kaste wat geen doel dien nie. TV was sonder klank, en daar was niemand om die probleem aan te spreek. Algemene slegte instandhouding: bv. rakkie in badkamer, wat beswaarlik aan die muur vasgeheg is, seep houer was reeds op die vloer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Magrietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Draaifontein Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa01c2edc7bfc28fa95e74c3b64af20ee4f23f1d572ff09f68005641dc76a5c42e2b7e7c1b111a66849eb07ad0316c86ecf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 27 Draaifontein Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6390 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942464821009 25.37594329547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang