Palm Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Draaifontein Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palm Villa bied gerieflike B&B-verblyf en bied 'n perfekte plek vir troues, korporatiewe geleenthede en privaat funksies. Geleë in Gqeberha (Port Elizabeth), is dit 'n ideale opsie vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 5 goed ingerigte kamers, elk met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en elke kamer het bykomende geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Een van die kamers het 'n kombuisie vir 'n selfsorg-opsie, en kontantkroeggeriewe is ook beskikbaar.
Die welige tuine skep 'n perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Magrietha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Draaifontein Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap
- Gaste dink Palm Villa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Draaifontein Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang