Palm Zicht
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Amandelboom Street, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R895R806 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Palm Zicht is in die stil woonbuurt Plattekloof, teen die hange van Tygerberg in Kaapstad geleë. Die voorkant van die eiendom bied ongelooflike uitsigte oor Kaapstad, en die verre Tafelberg en Leeukop op helder dae.
Verblyf bestaan uit 1 hoofhuis en 'n eenheid wat apart of saam vir 'n groep gehuur kan word. Die hoofhuis het slaapplek vir tot 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis, 'n opwaskamer, 'n TV-kamer en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die tweede eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-leefarea met 'n en suite-badkamer; hierdie eenheid het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi-toegang is op die perseel beskikbaar. Veilige parkeerplek word agter 'n geslote hek voorsien. Die eiendom is toegerus met kringtelevisie en elektriese heining.
Palm Zicht is 'n paar minute se ry vanaf Panorama Mediclinic, die Forensiese Gebou sowel as Plattekloof- en Tygerberg-sakeparke, Planet Fitness-gimnasium, winkelsentrums en toegang tot die N1-hoofweg geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe is binne 17 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Amandelboom Street, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Zicht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Amandelboom Street, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang