Successfully reported
+133

Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraal Road, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 940 R2 499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel bied pragtig ontwerpte oornagverblyf op 'n 300 jaar oue wynplaas in die hartjie van die Paarlvallei, wat deel is van die Kaapse Wynlande. Hierdie historiese Kaaps-Hollandse verblyf bied gaste vrede en rustigheid weg van die stad.

Die eiendom bied gaste 7 gastekamers, 'n Palace Suite of 'n Vineyard-suite in die Vineyard House. Die gastekamers het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Sekere kamers het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n TV. Die eenhede lei na 'n patio of balkon met 'n tuin-uitsig en 'n swembad of wingerde. Gaste kan soggens ontbyt en die vars lug geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die Palace het ook 'n ruim leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, toebehore en breekware, asook 'n tafelblad met stoele. Verder is daar 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n ruim sitarea met 'n kaggel en 'n dubbelslaapbank vir 'n kind.

Die verblyf is 'n skilderagtige rit vanaf Gordonsbaai, Strand, of Hermanus vir gaste wat strand toe wil gaan. Vir 'n kulturele ervaring kan gaste die pragtige dorpe Paarl, Franschhoek of Stellenbosch verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kathleen Sherene G
Saam met vriende
5.0
Absoluut wonderlik. Dit was 'n bederf van ons daar gekom het tot ons vertrek het.
Aug 2025
Annarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was breathtaking. Staff are amazing and definitely play a vital role in making guests feel welcome. Will definitely go back...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marilieze P
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful accommodation. Safe and good views. Beautiful accommodation. Very nice breakfast with a fireplace. The views are beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Robert B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing stay, will recommend to anyone. Amazing stay. Neat, great food, friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Janice L
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute gem! Adara Boutique Hotel delivers an exceptional experience, combining elegance with comfort in every detail. From its stu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jowine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sonstraal Road, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adara Palmiet Valley Luxurious Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 940
R 2 940 R 2 499
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 940
R 2 940 R 2 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 940
R 2 940 R 2 499
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonstraal Road, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48cb440a60406fb08a3480d52d21565a5faa11873991bb7b2f013842268d44713bdd1f668d2cef8f1491d4a474c303e71334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 940 nouVanaf R2 499 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.73201216194 19.019332230091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang