Successfully reported

Palmietpan Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
3.5
Dawid N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Opregte boere gasvryheid laat mens sommer tuis voel. Dit voel soos om by vriende tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre Vd Westhuizen V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Kamer was netjies en skoon, voldoende warm water. Aangename plaas atmosfeer. Ja, laat aangekom, was baie behulpsaam ontvang. Kamer was netjies en skoon, voldoende warm water. Aangename plaas atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Palmietpan Gastehuis
Dankie Pierre. Ons is dankbaar dat jy tevrede was.

Elmarie F
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2023

Die pad is baie lelik. Tuine is verwaarloos. Skuifdeur werk nie. Dit was wel skoon en netjies binne. As die koste halveer kon word, sou jy gekry het waarvoor jy betaal het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jenny
Palmietpan Gastehuis
Met jou vertrek het ek met jou n telefoniese persoonlik bespreek iom asseblief aanbevelings to doen, om die kwaliteit van diens te verbeter. Graag wil ek jou graag verseker dat daar dadelik aan jou aanbevelings gewerk is Ek is dankbaar dat julle geen skade op julle voertuig gehad het met die koms na Hertzogville. Dankie dat julle my raad gevolg het voordat julle die pad aangevat het. Weereens baie dankie vir jou terugvoer telefonies en op sosiale media dit word opreg waardeer. Tuine is baie dood in die winter. Alle tuine in die ogewing lyk af. Jammer oor die seisoene. Daar is reeds begin met oprgradeering van die Hele Gastehuis. Storte is reeds vervang. Volgens my personeel het die persoon wat n probleem met die stort beleef het dadelik gehanteer, en in n ander kamer geplaas . Die Gastehuis sal voor volgende week voltooi opgegradeer wees Ons glo julle volgende besoek sal aan julle vereistes voldoen. Groete Bestuurder. Jenny

William B
Kort verblyf
3.8
Aug 2021

Beds clean and comfortable. Hot water. Owners very friendly and helpful. Needs some fixing up. Chose this because we needed to be in the area. The rooms were clean but there were some things that needed fixing such as a shower head and a sink. Tins of paint and other materials lying around and some of the wardrobes were filled with items such as clothing and miscellaneous. Needs an outdoor area with chairs and braai facility. Only one small portable braai. The kitchen had limited crockery and cutlery so need to say on advert to bring your own. Also, the owners dogs wandered freely and would go into the rooms. Should fence off the accommodation or keep the dogs out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jenny
Palmietpan Gastehuis
Thank you sincerely for your recommendations. Your comments help us to deliver as improved quality service. Be assured I will address the problems.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 955
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 955
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Palmietpan Farm, Hertzogville, 9482, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124a8531b84bfaf5806eb89aa4dc19e9d1a9387ea1923e4a586bc980cb07ff99d42e884ada3d7738cec029a643acbd8b34aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 R59 Palmietpan Farm 9482 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.126341 25.527684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang