Palms Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palms Lodge is in Kroonstad, naby die N1 tussen Johannesburg en Bloemfontein, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste.
Daar is 5 eenhede om van te kies, naamlik La Cordier Enkelkamers, Palms Lodge Dubbelkamers, Palms Lodge Enkelkamers, Palms Lodge Gesinskamers en Palms Lodge Luukse Kamer. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, asook 'n platskerm-TV, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n tee- en koffiestasie en WiFi.
Braaigeriewe word voorsien.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ockie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 24 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Palms Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang