Palmwag Campsite
- Kapasiteit: 150 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palmwag Campsite is 'n rustige kampplek ideaal vir natuurliefhebbers. Die kampplek is tussen Kaokoland en die Skeletkus geleë, waar die Etendekaberge met plat bome en die mat van ryk rooi rots die sytakke van die Uniabrivier begroet. Die kampterrein bestaan uit 18 ruim staanplekke, waarvan die meeste langs die rivierbedding geleë is met pragtige uitsigte.
Elke kampplek het 'n kragpunt, 'n lig, 'n wasbak en 'n vuurput. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe bied warmwaterstorte. By Palmwag het die kampeerder genoeg keuses, waar hulle kan deelneem aan die vele doendinge in die wildryke Palmwag-konsessie, 'n duik in die swembad by die lodge kan neem, of 'n happie by die swembadkroeg by die lodge kan geniet. Aktiwiteite kan bespreek word teen 'n addisionele fooi per persoon. Die lodge is 107 m van die kampplek af geleë.
Daar is bekend dat olifante, wat deur die water in die rivier getrek word, snags deur die lodge-gronde en kampeerterrein aandurf, so hou jou oë oop vir hierdie pachyderm-vriende. Verlustig jou in die ruwe Damaralandse skoonheid vanaf hierdie rustige plek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
- Gaste dink Palmwag Campsite het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 150 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang