Successfully reported
+10

Palmwag Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palmwag Campsite is die ideale kampeerplek vir natuurliefhebbers. Dié kampeerplek lê tussen Kaokoland en die Skedelkus waar die plat Etendeka-berge en die helderrooi rotse die syrivier van die Uniab-rivier ontmoet. Daar is 18 groot staanplekke en die meeste van hulle is langs die rivier met pragtige uitsigte.

Elke staanplek het 'n kragpunt, lig, wasbak en 'n vuurput. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het warmwaterstorte. Kampeerders kan die Palmwag Concession met baie wild besoek, in die swembad by die lodge swem of iets lekker by die swembadkroeg by die lodge eet. Doendinge kan teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Die lodge is 107 m van die kampeerplek af.

Olifante kom drink gereeld water by die rivier en loop graag snags by die lodge en deur die kampeerplek rond. Gaste kan ook die prag van dié deel van Damaraland geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Hestolien B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekamp, wind net erg maar ongelooflike netjiese ablusies. Baie lekker gekamp, wind waai net erg maar ongelooflike netjiese ablusie geriewe...
Sien meer
Mei 2025
Gerhard M
5.0
Very quiet and relaxing. Very friendly reception. Our complaint about the hot water supply was attended to quickly. Will recommend it f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Santie D
4.2
Ons het ons tydjie baie geniet en die geriewe is seldsaam en in puik kondisie. Lieflike ruim, skoon en gerieflike staanplekke. Sonsondergang is asemro...
Sien meer
Sep 2024
Daniel S
Gesin met klein kinders
4.0
Always great camping at a Gondwana site. Good clean ablutions. Campsites are well laid out and planned. Kids enjoyed the swimming pools...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Willie V
Saam met lewensmaat
4.0
Awesome. One of the best campsites up north.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
  • Gaste dink Palmwag Campsite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIxc1JnMKVWeayFTYKk71QV3U2dRY8pSHwVCxTPYvFMQyuMZvpO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Off the C43 Palmwag Lodge and Campsite Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.887123845731 13.937527899544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang