Successfully reported
+57

PammyD's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 81 Wattel Road, Golf Park, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

PammyD's Guest House, geleë in die hartjie van Meyerton, is 'n luukse toevlugsoord wat gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en privaat wegbreek soek.

Die gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede beskik oor goed toegeruste kombuise, uitnodigende eet- en sitareas, en knus slaapkamers met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Bykomende geriewe sluit in TV's en toegang tot gratis WiFi vir ekstra gerief.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braai en buite-eetarea. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Golf Park Mall binne loopafstand van die eiendom en Meyerton Gholfklub is 1.9. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Meyerton byderhand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Ligging

  • 81 Wattel Road, Golf Park, Meyerton, 1961, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 81 Wattel Road, Golf Park, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04340da7e1597378c80d08efb21020fc1dc4e6ab10ec13d4fe43b6d9dddc5ac48af51343d1d7a4a2f581928597d305509578?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 81 Wattel Road Golf Park 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.5539147 28.0314713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang