Successfully reported

Pamperlang at Melkkan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nathan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Iets anders as normaal, maar baie lekker. Baie lekker gebly by 'n plekkie anders as normaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henson F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Pragtig. Baie lekker, veilig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker, dankie. Gaspersone baie hartlik in 'n ongewone atmosfeer/omgewing. Akkommodasie gerieflik en koskeuses heerlik. Slotte aan kamers kan beter/sterker wees om 'n gevoel van veiligheid te bevorder aangesien dit buiteverblyf is met geen sigbare bure nie - dit is 7-8 km buite die dorp geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
wilmien
Pamperlang at Melkkan
Henna, goeie dag. Dankie vir die positiewe review. Wat veiligheid betref, is dit 'n plaas. Daar's 'n 2 meter sekuriteitsheining om die BB, en ons het 'n maatskappy wat ons sekuriteit waarborg met gewapende reaksie. Ek bly ook in die restaurant plaashuise op die perseel. Melkkan Groete, Wilmiem

Mark V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mei 2025

Interesante verblyf. Nie geskik vir langer verblyf nie, maar is nogal 'n ervaring om hier oor te slaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bernadette N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Aangenaam. Baie welkom gevoel van die 1st oomblik af. Die melkkan is 'n unieke en interessante plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

'n Absolute moet, tenminste eenkeer. Alles was net wow, wat 'n nice ondervinding. Alles was perfek en die spyskaart was 'n aangename verrassing! Girls, julle moet dit probeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Ontspannend en rustig. Die plekkie is 'n bietjie uit die pad met die grondpad vir 'n paar kilometers, maar so die moeite werd! Alles is pragtig en uniek en die personnel was vriendelik en hulpvaardig. Ons kamer was pragtig, skoon en netjies. Al wat bietjie gepla het was die ligskakelaar vir die kamer waarvoor ons gesoek het toe ons in die donker daar aangekom het. Verder 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag
5.0
Jul 2021

Ideale rusplekkie na 'n moeilike reis om my Tannie se gedenkdiens by te woon in Welkom. Die eienares, Wilmien, is 'n dierbare vrou en sy het my en my dogtertjie so tuis laat voel. Was soos om by familie te kuier. Ongelooflike mooi diere reg rondom die plaas, met die geluid van leeus en hiënas wat in die vroeë oggend en skemeraand brul en lag. Sy is 'n fenominale kunstenares, wens ek kon soveel kunswerke koop, regtig besonders en mooi. Dankie vir die vrede en rustige nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Fantastic, child friendly, lots to do and amazing food. It was an amazing getaway weekend with family. We enjoyed the stay. There’s so much to see and do. The little one enjoyed it a lot. I would definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
1 nag
4.8
Nov 2020

Dis ’n amazing en unieke plekkie. Dit bied rustigheid en saligheid vir jou siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

wilmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Silwerstraal, Welkom, 9460, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0OWFkNzhlLTliNjgtNGU5NS1iZGJkLTBkY2IyOGZlNzBkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Silwerstraal Welkom 9460 Vrystaat 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -28.009472683001 26.624336242676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang