Successfully reported

Panda's Guest Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ced P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, skoon en privaat. Heerlik gekuier by Panda Cottage. Baie mooi, skoon en gerieflike huisie. Baie privaat met pragtige tuin. Stapafstand van eetplekke. Laetitia het ons baie tuis laat voel. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks en cozy teen 'n uitstekende prys. Beste gastehuis in Kaapsehoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Baie dankie.

Dickey V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pragtige tuin, ten volle ingerig en baie goeie gasvrou en man. Baie mooi en lekker gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kaap se hoop -Bo :). Baie dankie dit wat baie lekker. ons sal verseker weer kom en deur jul bespreek. dankie vir die op datum jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very friendly. Awesome and a little bit extra, which was great. Everything was there that we needed. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie dankie vir 'n lekker kuier. Was net heeltemal te kort. Daar is nog baie dinge wat ons wou doen en sien. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

I can highly recommend Owl Cottage, part of Panda Guest Cottage! The hosts were very friendly and helpful and made us feel at home! The room had everything we needed and more! We specifically appreciated the pretty flowers and small detail! The beds were comfortable and the linen crisp and clean! The ground coffee was of the best! Would've loved to stay another night! Thank you Laetitia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Thank you, Sanet. Hope to see you soon again.

Ilsa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Goeie akkommodasie, word aanbeveel. Verblyf word aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Altyd lekker om te kry waarvoor jy betaal het. Baie lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Laetitia
Panda's Guest Cottage
Dankie Dirk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Du Preez Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang