Successfully reported
+46

Panda's Guest Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Du Preez Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panda's Guest Cottage is in Kaapschehoop in Mpumalanga en is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer. Die privaat en gerieflik netjies. Verblyf is beskikbaar in 'n ruim dubbelkamer en 'n selfsorg-eenheid.

Die dubbelkamer se naam is Panda's. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is volledige DStv beskikbaar. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die kothuis het sy eie privaat ingang, buitearea met tuinstel en braai. Privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die kragopwekker word op afgespreekte tye aangeskakel. Hierdie eenheid het nie skottelgoedgeriewe nie. Die verblyf sal self die skottelgoed hanteer. Let ook asb. dat daar nie 'n stoof is nie.

The Owl's Cottage het 2 enkelbeddens, 'n kombuis, eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ys-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en gasstoof in die kombuis. Die kothuis het ook 'n TV met die volledige DStv-kanale en daar is ook privaat parkeerplek binne die perseel. Die buitearea is privaat met sy eie inang en het 'n tuinstel en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ced P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en privaat. Heerlik gekuier by Panda Cottage. Baie mooi, skoon en gerieflike huisie. Baie privaat met pragtige tuin. Stapafstand van ...
Sien meer
Sep 2025
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks en cozy teen 'n uitstekende prys. Beste gastehuis in Kaapsehoop.
Sep 2025
Dickey V
Saam met vriende
5.0
Pragtige tuin, ten volle ingerig en baie goeie gasvrou en man. Baie mooi en lekker gastehuis.
Mei 2025
Jenni D
Saam met lewensmaat
5.0
Kaap se hoop -Bo :). Baie dankie dit wat baie lekker. ons sal verseker weer kom en deur jul bespreek. dankie vir die op datum jou.
Mei 2025
Jennifer Z
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly. Awesome and a little bit extra, which was great. Everything was there that we needed. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Du Preez Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Panda's Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Du Preez Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang