Successfully reported

Paneka

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marsha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sielskos. Volgende keer kom ek stoksielalleen met my leesboeke. Ek pak sommer nou my tas en kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Paneka
Julle is welkom!

Martin P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Beeldskoon. Al wat ons nodig gehad het, was daar. Uitstekende ligging en topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Ongelooflike huis teen die pragtige Vaalrivier! Ongelooflike en gerieflike huis teen die pragtige Vaalrivier! Met luukse storte, beddens, kaggel en volledige kombuis. Beslis 'n cut above 10/10 van ons en sal verskriklik graag weer wil kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Relaxing, beautiful and stylish. What a lovely stay! It is our second time visiting and we look forward to our next visit. The home is beautifully decorated and the kitchen is equipped with everything you might need. The host is extremely friendly and answered any messages straight away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christen H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Beautiful and peaceful! It was absolutely amazing. The owner is very kind and helpful. I will most definitely be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonora V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2025

Ons het heerlik ontspan as familie en vriende. Sal definitief weer gaan. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit sou lekker gewees het as die braai geriewe bo was en ons daar kon sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mitesh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Amazing home away from home. Beautiful house, everything you need is available. Amazing views of the river and the kids had a blast fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

‘n Pragtige en goed-toegeruste huis met mooi uitsig. Skoon, netjies en moderne verblyf teen die Vaalrivier. Die geriewe teen die rivier voeg soveel waarde by tot ‘n heerlike visvang en kuier-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Paneka
Hi Ernst, Baie dankie vir jul resensie, ek waardeer julle. Sien julle sommer gou-gou weer! Mooi dag Annie

Jean K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Rus vir die siel. Baie netjies en skoon. Klein hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nonnie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Privaat en gesellig. Fantasties netjies en skoon. Naby om gou ander besiens waardig te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 877
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 877
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 877
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Part 3 Sligo 214, Vredefort District, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 877 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang