Successfully reported
+29

Paneka

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Part 3 Sligo 214, Vredefort District, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R2 877 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paneka is 'n manjifieke gesinshuis op die gasheer se eiendom, 28,3 km buite Potchefstroom genaamd Vredefort in die Vrystaat. Hierdie afgesonderde huis is reg langs die Vaalrivier geleë en spog met lieflike sonsondergang- en rivieruitsigte vanaf sy voorstoep.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n knus kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Van die patio af kan gaste sit, 'n sluk wyn drink en die pragtige rivier-uitsigte geniet. 'n Braai word voorsien waar gaste kan bymekaarkom om maaltye saam te kook. Gaste moet hul eie hout en braaigereedskap saambring.

Of hulle nou die geriewe van hierdie ongelooflike huis geniet, 'n boek lees onder die skadubome of visvang by die rivier, gaste van Paneka is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marsha C
Saam met vriende
5.0
Sielskos. Volgende keer kom ek stoksielalleen met my leesboeke. Ek pak sommer nou my tas en kom weer!
Sep 2025
Martin P
5.0
Beeldskoon. Al wat ons nodig gehad het, was daar. Uitstekende ligging en topgehalte.
Jun 2025
Lezanne V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike huis teen die pragtige Vaalrivier! Ongelooflike en gerieflike huis teen die pragtige Vaalrivier! Met luukse storte, beddens, kaggel en vo...
Sien meer
Mei 2025
Nicole B
Saam met vriende
5.0
Relaxing, beautiful and stylish. What a lovely stay! It is our second time visiting and we look forward to our next visit. The home is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Mitesh M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing home away from home. Beautiful house, everything you need is available. Amazing views of the river and the kids had a blast fis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Part 3 Sligo 214, Vredefort District, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Paneka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 877
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 877
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 877
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Part 3 Sligo 214, Vredefort District, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 877 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang