Successfully reported

Panorama

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anton P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

As close to the ocean as it could be, calm, nice, a lot of joy. It was a very memorable stay, although we spent only two nights here. The ocean - it is just on the terrace, I'm not kidding - during the storm that we saw, the water almost hit the steps. It was amazing to sit on the terrace and look at the power of nature! And after, you just go barefoot to the sand, super cool for the kids! Speaking of nature - in the morning you can see some bucks just from the window. The house is also nice (it is not modern, but everything is 100% like in the pictures), and the area is very, very secure. Definitely recommend staying here! PS WiFi wasn't working during our stay, but the host told us about it and it wasn't a problem for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustigheid. Baie lekker gebly. Uitsig was prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Absolutely fantastic & enjoyable. Our stay was absolutely amazing. The house had everything we needed to enjoy our stay. Enough space, kitchen fully kitted, beds comfy, enough bedding, bathrooms are good and clean. Only suggestion would be to fix the door locks on the bathrooms as they weren't working; doors couldn't close on the two main bathrooms. The lounge chairs are very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franci P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, gerieflik, mooi en asemrowende uitsig. Panorama is een van die mooiste, skoonste, beste en gerieflikste plekke waar ek nog ooit gebly het. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer soontoe gaan. Ons kon met absoluut niks foutvind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastiese ligging en verblyf. Panorama is alles wat belowe is, en meer. Net wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lonnie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfekte gesinsvakansie. 'n Beter ligging kan jy amper nie kry nie. Panorama is 'n pragtige plek, toegerus met alles wat 'n familie nodig het vir 'n wonderlike vakansie of wegbreek. Sal definitief aanbeveel en hopelik gou weer self terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig en vol natuurskoon. Ons familie het 'n wonderlike tyd gehad. Die kinders kon hulself op die strand geniet en die natuur is net asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moniek C
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Lovely stay. We had a lovely stay with our whole family at Panorama. Enough space, comfortable bedrooms, a fully equipped kitchen, and a small braai; it had all the stuff we needed for a nice and relaxing week away! And the views are amazing! Just a small thing: we experienced problems with the WiFi and DSTV, which for me personally wasn't a problem, but the older, less mobile people in our family weren't too happy with this. Also, there are lots of flies, so please make sure to bring some Doom .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kalmte! Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit daar is nie. Jy kan nie anders as om "lekker" te bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Deur en deur die moeite werd. Dit was 'n heerlike paar dae by die see. Die kamers en huis is goed toegerus en dankie tog vir die wasmasjien (’n seemeeu het op my gebollie). Hier en daar is 'n chipped bak of bord wat ons nie gebruik het nie, maar die kombuis het als wat mens nodig het vir 'n kort kuier en die skottelgoedmasjien was 'n blessing. Ek sou net sekermaak daar is rinse-aid in die ding en dat sy filters skoon is, want sommige goed moes ons meer as een keer was. En ek het dieselfde pille gebruik as wat ons self by die huis gebruik het. 'n Ingeboude (of 'n meer stabiele braai) sal die verblyf aansienlik verbeter; daai wielietjies is maar baie wankelrig. Ingebou met 'n goeie skoorsteen sal help met die rook en wind (daar is altyd wind by die see). Maar die wielietjie braai het sy ding gedoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97257a70f64ee3e163243f9e15a84265b43aeec0273632e2e25476d4b64d45b0bdcc00e97581ca0d7465e403fc0fa4f1640e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9) 30 5 1 5 16 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070718454644 24.216556420901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang