Successfully reported
+21

Panorama

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Panorama is 'n lieflike 4-slaapkamerhuis, perfek geleë op die hoofstrand van Eersteriverstrand in Tsitsikamma, met pragtige uitsigte oor die see en is ideaal vir 'n gesin, 'n groep vriende of 'n romantiese wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbel- en enkelbed het. Die tweede badkamer kan met die res van die huis gedeel word en het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n derde badkamer wat net 'n stort, wasbak en toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Vir gaste se gerief is daar ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis met 'n bykomende vrieskas. Die leefarea maak oop na die patio via skuifdeure en bied 'n braai-area.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n onderdakmotorafdak en gratis WiFi op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton P
5.0
As close to the ocean as it could be, calm, nice, a lot of joy. It was a very memorable stay, although we spent only two nights here. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Leon L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid. Baie lekker gebly. Uitsig was prentjie mooi.
Jun 2025
Michelle B
Gesin met tieners
5.0
Absolutely fantastic & enjoyable. Our stay was absolutely amazing. The house had everything we needed to enjoy our stay. Enough space, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Franci P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik, mooi en asemrowende uitsig. Panorama is een van die mooiste, skoonste, beste en gerieflikste plekke waar ek nog ooit gebly het. Ons ...
Sien meer
Apr 2025
Andre E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging en verblyf. Panorama is alles wat belowe is, en meer. Net wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Panorama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97257a70f64ee3e163243f9e15a84265b43aeec0273632e2e25476d4b64d45b0bdcc00e97581ca0d7465e403fc0fa4f1640e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9) 30 5 1 5 16 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070718454644 24.216556420901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang