Successfully reported

Panorama Self Catering 2

Selfsorg
Eenheid P6
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. 'n Elektriese braaipan is op aanvraag beskikbaar. Die eenheid het ook 'n TV met OpenView. Hierdie eenheid het gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P7
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig en dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. 'n Slaapbank of enkelbed kan op versoek in die kamer bygevoeg word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale beskikbaar. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P1
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig vir 2. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met openview kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P2
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met openview kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P3
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid kyk uit oor die swembad en is gerieflik ingerig vir 2. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met openview kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P4
Vanaf
Vanaf R 1 585
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie aparte slaapkamer is gerieflik ingerig vir 3. Dit beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n ruim kombuis met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar ook 'n TV met openview kanale. Die eenheid kyk uit oor die swembad en het 'n privaat onderdak-braaiplek. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Slim
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P5
Vanaf
Vanaf R 1 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie aparte slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die leefarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan is op versoek beskikbaar. Die eenheid het nie 'n stoof nie. Verder is daar ook 'n TV met openview kanale en 'n ingeboude kroeg- en braai-area. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P8 en P9
Vanaf
Vanaf R 1 755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is op die boonste vloer en kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4, of P8 kan vir 'n paartjie bespreek word. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die eenheid het nie 'n stoof nie. Daar is lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 President Swart Street, De Duin, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang