Successfully reported
+77

Panorama Self Catering

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in Panorama, bied Panorama Self Catering gaste gemaklik gemeubileerde eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer.

Al die eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van die kamers het lugversorging en slaapbanke. Beddegoed en badhanddoeke word in al die eenhede voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elk van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met Openview-kanale is in die eenhede beskikbaar. WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eenhede nie stowe of potte het nie.

Gaste kan ontspan in die stil tuin of afkoel in die swembad op warm dae. Die swembad is omhein en word met 'n net bedek.

Panorama Self-Catering is slegs 900 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en Tygerberg Kollege, 1 km vanaf die Plattekloof-sentrum en 2 km vanaf die Plattekloof Dorpsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Etienne S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, kan definitief aanbeveel word. Sien julle weer. Sien sterre.
Okt 2025
Sean G
Saam met lewensmaat
5.0
Nice quite safe place. Very peaceful, nice setting for a night away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zelda H
Saam met vriende
5.0
Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n ongelooflik lekker plek.
Mrt 2025
Tatum G
Saam met vriende
5.0
N naweek wegbreek wat vir seker op ons beste lysie gaan kom. Vanaf ons aankoms het die personeellid aan diens ons gemaklik en veilig laat voel. Netjie...
Sien meer
Okt 2024
Enda F
Saam met vriende
5.0
Uitsonderlike asemrowend. Dit was aangenaam om daar te bly. Sal beslis dit weer boek in die toekoms.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvht5VekUnwddlYbeiyTEFpdaFovaYBhNYHOb4FvKtRYVBVljVZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 68 Alk van Zyl Avenue Panorama 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878876 18.57329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang