Panorama Self Catering
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in Panorama, bied Panorama Self Catering gaste gemaklik gemeubileerde eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer.
Al die eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van die kamers het lugversorging en slaapbanke. Beddegoed en badhanddoeke word in al die eenhede voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Elk van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met Openview-kanale is in die eenhede beskikbaar. WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eenhede nie stowe of potte het nie.
Gaste kan ontspan in die stil tuin of afkoel in die swembad op warm dae. Die swembad is omhein en word met 'n net bedek.
Panorama Self-Catering is slegs 900 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en Tygerberg Kollege, 1 km vanaf die Plattekloof-sentrum en 2 km vanaf die Plattekloof Dorpsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Panorama Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang