Panorama Villa
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Panorama Villa is in Graskop in die hartjie van die prentjiemooi Panoramaroete in Mpumalanga. Dit bied 'n luukse boetiekervaring aan plaaslike en internasionale reisigers.
Elke smaakvolle kamer het of 'n dubbel-, koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met of 'n bad of 'n stort of albei. Elke kamer het ook lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.
'n Stewige ontbyt word in die eetarea bedien. Gaste kan in die sitarea ontspan en kuier en daar is ook 'n swembad om in af te koel op warm dae. Gratis veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Panorama Villa is net 650 m vanaf Beach Island Graskop, 2 km vanaf die Groot Swaai en die Graskop Gorge Lift, 9 km vanaf God's Window en 15 km vanaf Pelgrimsrus. Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 88 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Pertunia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang