Successfully reported

Panoramic Beach & Sea View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very good. Yes, thank you very much for all the good service and for being helpful and kind throughout our stay with you guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en baie geniet, bonus was die gebou se eie swembad. Een van die beste woonstelle waarin ek nog gebly het, puik uitsig en onderdak parkering met baie goeie sekuriteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Panoramic Beach & Sea View
Baie dankie Marcelle vir die goeie review. Vriendelike groete Johan

Martiens V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Perfekte ligging, alle vertrekke het 'n mooi uitsig op die see. Baie lekker gebly, net soos laasjaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phambili M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Nice with minor hiccups. The name is confusing; I went round the block a few times looking for Panoramic Beach and Sea View, yet the building name is Amanzi. The stove is not numbered, so one is not sure what temperature the plate is at, and some stove plates were not working. The fans were a nice addition in the heat of the area. The unit is not serviced, including the dustbin not being picked up during the week. The dustbin has no lid, so it's always open. There is no WiFi service as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2023

Baie lekker plek, sal aanbeveel en weer daar plek bespreek, dankie vir die tyd daar. Lekker plek om te bly, sal weer bespreek, sal net aan beveel om iets te doen omtrent die vensters, soos hakies aan te sit, veral met mense met klein kinders. Vensters skuif te maklik oop, maar verder is dit 'n baie lekker plek, dankie vir als.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anna R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Peaceful and quiet, we enjoyed our stay, I really appreciate your hospitality. We had a good time with my family, we felt like we were at our own home. Just sea view reminded us that we were away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Ons het 'n familie-vakansie gehad. Verblyf is baie goed en netjies. Ons het familie-vakansie gehad en dit was baie lekker, daar is niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zininzi T
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2022

Was nice, but too many rules. Place is clean and it is safe to be at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zanel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Lovely stay. Will go back any day. Weather was not great, but being at Toti always a pleasure. Thank you. Just waiting for deposit to be paid back to us. Johan was great to communicate to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllMWQzNGZjLWRhYWUtNDk2Zi1hZTZjLTVhMzZjMzIzN2Q1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 55 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 08:00 -30.053234663823 30.8868303895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang