Panoramic Beach & Sea View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Panoramic Beach & Sea View is op die vierde vloer van die bekende Amanzi-gebou, naby Amanzimtoti Mall en die Spur. Daar is 3 hysers na die woonstel. Dit bied 'n 180°-uitsig oor die see deur die vensters van die sitkamer en die slaapkamers. Dit is teen die see geleë met maklike toegang tot die strand en dit is ook baie na aan die hoofstrand.
Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek. Die gastehuis het slaapplek vir tot 6 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitkamer het gerieflike leerbanke met sitplek vir 6 en 'n platskerm-TV met DStv.
Daar is veilige, gratis onderdakparkeerplek vir 1 voertuig naby die hysers. Dit is egter moontlik om ekstra parkeerplek by te huur teen 'n klein fooi. Daar is veilige braaigeriewe beskikbaar op die grondvloer en daar is ook stoepmeubels. Daar is 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel na 'n warm dag op die strand. Die wassery met wasmasjiene en tuimeldroërs in die gebou is beskikbaar teen 'n geringe ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Panoramic Beach & Sea View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang