Successfully reported
+25

Panoramic Blue

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Panoramic Blue is in Plettenbergbaai geleë en bied akkommodasie wat noord front met pragtige uitsigte oor die see, strandmeer en baai, met 'n agtergrond van groen woude en die majestueuse Tsitsikamma- en Outeniekwabergreekse.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 en suite-gastekamers, elk met sy eie privaat ingang en 'n patio met lieflike uitsigte. Elke kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed met kwaliteit wit perkallinne, 'n plafonwaaier, 'n slim-TV met Netflix, 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n klein kluis vir waardevolle items. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die gastehuis is ideaal geleë net 1,2 km vanaf die dorpie en pragtige sandstrande. Gaste kan woud- en kuswandelings in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous stay and staff are amazing. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Philip S
Saam met lewensmaat
5.0
Secure, picturesque and convenient. Great host, really helpful and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Janine C
Gesin met tieners
5.0
Beautiful view, super comfy and best location. We loved our stay. Beautiful views, very comfortable and great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Evert P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik gewees! Ons het inderdaad lekker gebly. Die ligging is uitstekend, die uitsig is pragtig, en die eienaars is baie vriendelik. Ek sal b...
Sien meer
Aug 2024
Veronica E
Saam met lewensmaat
4.8
Breathtaking views. This unit has a wonderful view of the sea. The host is very friendly and made us feel welcome right from the start ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panoramic Blue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0f96769c0fb4eda26a8a8c6c4ec919fc3a6b8d54b0683db913a92d5deb93a4e3f20f0710140aaa7ba5ce051accfaded931a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Serica Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05286387021 23.362153172493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang