Panoramic Paradise | Century City Escape
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manhattan Suites, 2 Esplanade Rd, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
- Vanaf R1 108 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panoramic Paradise | Century City Escape is in Century City, Kaapstad, geleë, binne loopafstand van die restaurante, winkels en kafees van Century City Urban Square en Canal Walk Winkelsentrum. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n toegewyde werkstasie, 'n slim-TV met Netflix en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, stoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering. Net 'n paar oomblikke weg vind jy 'n warm en verwelkomende restaurant wat heeldag oop is en koffie, skemerkelkies, tapas-styl peuselhappies en heerlike stedelike Italiaanse maaltye aanbied. 'n Kort rit weg kan jy die beste wat Kaapstad bied, verken, insluitend die bekende Clifton- en Kampsbaai-strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Manhattan Suites, 2 Esplanade Rd, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manhattan Suites, 2 Esplanade Rd, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang