Successfully reported

Papkuilsfontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tracy H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent experience. We had a wonderful stay in the most beautiful cottages. The hosts were so friendly and helpful. I definitely recommend this guest farm for an absolutely unique experience. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

One of our best stays ever. Wonderful stay! The most delightful, generous owners made it so special. Accommodation and meals exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, quiet and beautiful. We stayed in Rondekraal cottage. It was fantastic. Warm, quiet and comfortable. We were greeted the following morning by fields white with frost, which was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

N heerlike ontspanne omgewing met die mooi natuur oral om jou. Die stilte en mooi was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect. Papkuilsfontein is a gem. We love the farm, the owners, the staff, the way they do things and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fabulous and a trip to remember. We will be back in the flower season. We enjoyed the farm experience and the outstanding hospitality by Jaco and Alri. We felt really welcome. The canyon was spectacular and the Via Ferratta (for those who were brave enough to do it) was the highlight of the trip. It was hot and dry and the pool was a huge relief. We had access to WiFi in the cool reception area which was 2 km from our cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustigheid en stilte en mooi landskap. Heerlik! Die stilte en pragtige kohuis doen mense menswees goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie goeie oornaggeriewe op die plaas. Kom weg uit die geruis! Baie netjiese plek, baie gasvry! Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henoch K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

N absolute moet vir enige NC reisiger. Dit was n absolute top klas kuier. Die eenheid was baie netjies, skoon en goed toegerus. Ideaal vir n nostalgiese NC wegbreek en n moet vir enige NC reisiger. Die plaas spog met asemrowende natuurskoon en diep geskiedenis wat die gasheer graag wys en deel op n "toer van die plaas". Koop ook gerus lam tjops op die plaas vir die aand se braai, jul sal nie spyt wees nie. Ons kan paragrawe skryf oor Papkuilsfontein, maar moet nie my woord vat nie, klim in die kar en gaan sien self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZTEzYTI0LTc4YzMtNGYxYS04Yjg4LTNjNTk5ZWRlY2NiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 270 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Papkuilsfontein Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.557986 19.181922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang