Successfully reported
+32

Papkuilsfontein Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Papkuilsfontein Guest Farm is in Nieuwoudtville, Noord-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy veldblomme, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Hantam Nasionale Botaniese Tuine, die grootste Kokerboomwoud in die Suidelike Halfrond en die Oorlogskloof Natuurreservaat insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 8 eenhede en 'n kampeerplek. Alle eenhede is ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer.

Die kampeerplekke is privaat en kan 'n maksimum van 8 gaste akkommodeer. Daar is 'n gasstort en wasbak wat gedeel word. Die is 'n kombuis en sink met sonkragligte en 'n buite kaggel om te braai.

Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat 'n plaastoer, voëlkyk, swem en 4x4-roetes insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tracy H
Saam met vriende
5.0
Excellent experience. We had a wonderful stay in the most beautiful cottages. The hosts were so friendly and helpful. I definitely reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Wendy C
Saam met vriende
5.0
One of our best stays ever. Wonderful stay! The most delightful, generous owners made it so special. Accommodation and meals exceptiona...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Peter D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, quiet and beautiful. We stayed in Rondekraal cottage. It was fantastic. Warm, quiet and comfortable. We were greeted the f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Magdaleen U
Saam met lewensmaat
5.0
N heerlike ontspanne omgewing met die mooi natuur oral om jou. Die stilte en mooi was die beste!
Jun 2025
Debora E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Papkuilsfontein is a gem. We love the farm, the owners, the staff, the way they do things and we will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Papkuilsfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZTEzYTI0LTc4YzMtNGYxYS04Yjg4LTNjNTk5ZWRlY2NiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 270 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Papkuilsfontein Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.557986 19.181922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang