Successfully reported

Papkuilsvlei Self-Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeanette L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig. Netjies. Ruim. Als en meer wat nodig is vir selfsorg. Baie gasvry. Heerlik sentraal geleë om al die mooi blomme te bekyk en Weskus te ontdek. Rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regardt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Een keer was nie genoeg nie! Ons het ’n ongelooflike tyd by die plaashuis gehad! Nie net was dit hondvriendelik nie, maar die diens was fantasties en die mense is van die vriendelikste wat jy ooit sal ontmoet. Dis die perfekte voorbeeld van 'under promise and over deliver'; alles het ons verwagtinge oortref. Jy gaan regtig sukkel om meer gasvrye en opreg vriendelike mense as hier te kry. ’n Plek waar jy onmiddellik tuis voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, gasvry, fantasties. Besonderse mooi plek om te bly, heel rustig en Nilize is altyd daar vir inligting. Nilize se plaasbrood was 'n treffer en haar ingelegte goodies wat ons by haar gekoop het. Beveel die verblyf vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvryheid in die platteland. Nilize het ons behoorlik bederf met varsgebakte brood en konfyt. Heerlike ruim huis met 'n groot omheinde tuin. Alles wat mens kort vir 'n rustige breek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nilize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piketberg Road, Wittewater Farm, 39, Papkuilsvlei, 8105, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350f2d5c466da2d651112c4f5a3d57c0aa4b35e33e8585d520c9c701f46daab9d46d720ff674bc7d7dd12c5c517ffed2783a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Piketberg Road Wittewater Farm, 39 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.650700172606 18.633663054629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang