Successfully reported
+28

Pappas Hotel

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 261 Sepeng Street, Vosloosrus, 1486, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pappas Hotel bied gerieflike gasteverblyf in Vosloosrus.

Daar is dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste en 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en TV en bied toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander en daar is 'n privaat badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitarea.

Pappas Hotel bied 'n vergaderingskamer met sitplek vir 8 gaste en 2 sale waarvan die een 'n kombuis het. Elke saal het plek vir 20 gaste. Die braai-area op die dak het ook plek vir 20 gaste en bied 'n uitsig oor die dorp.

Pappas Hotel is 2 km van Naledi Mall en 4,2 km van die Chris Hani Crossing Mall se restaurante en winkels af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Oupa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 261 Sepeng Street, Vosloosrus, 1486, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 261 Sepeng Street, Vosloosrus, 1486, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e764c04dd4acd4b2a6564104789ffcfb2e689b6b9c709641c5e534bcb1903f179e8c0a64ec8c906ea85aa0b03db986700c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 261 Sepeng Street Vosloosrus 1486 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.358195849671 28.213765863121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang