Successfully reported
+45

Sunset Golf Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 550 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sunset Golf Villa is 'n bekoorlike gesinshuis van 520 m2 in Langebaan Country Estate.

Dié ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 4 modern ontwerpte badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde, vierde en vyfde slaapkamers elk met koningingrootte-beddens ingerig is. Die vyfde slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gesinsbadkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die laaste badkamer net 'n aparte toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die modern ontwerpte kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland, en 'n etenstafel met stoele. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die braaikamer het gemaklike sitplek en lei na die patio met buitemeubels, en 'n plonspoel met 'n asemrowende uitsig oor die 2de skoonvelde. Gaste kan ook die pragtige uitsig oor die strandmeer vanaf die boonste verdieping geniet.

Hierdie huis sal gaste vinnig tot gemak bring in hierdie idilliese vakansiebestemming, waar gaste kan ontspan en hulself weg van die besige stadslewe plaas. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gaynor T
Gesin met klein kinders
5.0
Best stay in Langebaan, thus far. It was amazing. The house is beautiful. It literally has everything you need and more. Werner is very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Cassidy W
5.0
Gorgeous views, peaceful and calm environment. The house was perfect; it had everything we could possibly need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Karen W
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het ons kuier baie geniet. Ons het 'n baie lekker tyd by Sunset Golf Villa gehad. Alles was perfek, die huis was mooi skoon en netjies, en check-i...
Sien meer
Okt 2024
Shaney K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, die huis het alles en niks tekort nie. Baie nice huis. Groot en netjies.
Jul 2024
Johann G
5.0
10 volwassenes het heerlik gerieflik gekuier en gebly. Heerlike ruim, gerieflike huis. Lekker toegerus. Ons het baie lekker gebly. Dankie. Net TV wou ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Golf Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 550
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccd5995db639e200420f6c7554bc8508ae2640a9c7b6242fd2f760c8ecc83982ffae4f1481d565907b5bf345234c355d347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 550 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 698 Morsvalla Weg Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080575155289 18.05439547057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang