Successfully reported

Paradise Found

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gavin P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Paradise. Johan was a brilliant host. Location and accommodation were perfect. Clean, functional with an exceptional view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyable stay with friendly hosts. Unit was neat and clean. Doggies were friendly and the breakfast was good. Spectacular views of Knysna from the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

A memorable stay! The self-catering apartment at Paradise Found is well-equipped with a lovely balcony. It offers an amazing view of Knysna and the lagoon. We had a very comfortable two-night stay at the place. The hosts are very welcoming and friendly. We would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastiese diens saam met 'n pragtige woonplek. Beste diens ontvang van Johan en Dirkie. Pragtige plek wat uitkyk oor die hele Knysna. Baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat na Knysna reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastiese plek. Dis 'n besonderse plek en die eienaars is fantastiese mense, verskriklik behulpsaam en gaan uit hul pad om 'n mens te akkomodeer. Pragtige uitsig oor Knysna, kon nie vir beter vra nie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Uitstekende ligging vir uitsig oor die meer en koppe. Die plekkie was netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig had. Johan en Dirkie het ons vriendelik ontvang en met heerlike ontbyt bedien. Die boonste kamer bied 'n wonderlike uitsig oor die meer en omgewing - wees net gereed vir 'n bietjie oefening met die steil trappe op!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Johan en Dirkie sy vrou was ongelooflike gashere. Hulle het ons warm verwelkom en ekstra moeite gedoen om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Die uitsig is asemrowend. Kamer was aan die klein kant en die beddegoed kan verbeter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Paradise Found
Marie-Louise, dit was besonders lekker om julle te kon ontmoet. Sien julle weer, die keer boek ons vir jul die Apartment war heelwat grooter is. Groete, Johan.

Kayla Lize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Dit was wonderlik! Ons het dit vreeslik geniet! Goeie en vriendelike mense. So lekker geëet! Sal Paradise Found beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Gerieflik. Beeldskone uitsig en fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Awesome. Heerlik gekuier. Home from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Paradise Found
Hi Linda, Dit was baie lekker om jou en Derick te kon ontmoet. Ons sien julle weer. Beste groete Johan en Dirkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADewz5m8LdQkKKbIkAHC2uG5YWdvCihkbb0z0fVvDS1TuWaYrSS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 6 Greenhill Lane Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033945821218 23.032922744751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang