Successfully reported

Paradise On Sea Holiday Apartments

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Naomi B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Short stay but lovely apartment. Beautiful, clean and neat accommodation right next to the beach. Our hostess was very helpful, kind and thoughtful. Nice place to get away from the hustle and bustle We were pleasantly surprised to also be shown a photobooth we could use at the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joselyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Awesome, amazing. Excellent service. Amazing views. Clean, equipped and really a home away from home experience. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Die kuier was lekker, net die op en af strand toe was so bietjie uitputtend, maar. Dit was baie goeie gehalte verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yumna C
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Good. The place was beautiful. The view from the lounge was unexpected; I did not know that there was another property directly in front of the house. They could see into our place and we could see into theirs, so it was not as private as we would have liked it to be. Other residents in other rooms were also quite close to us, which took away from our privacy as well. The views were beautiful and the place was clean. The service from the on-site team was amazing. The only problem was that the bathrooms had no keys, which wasn't ideal. The distance to the main beach and shops in Diaz Street was also quite far. We waited for access to our room until 3pm and they were still busy cleaning. Overall, our stay was good and we enjoyed ourselves thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandrie M
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Huis kort ordentlike skoonmaak. Huis het instandhoudingswerk en ordentlike skoonmaak nodig. Yskaste en wasmasjien is geroes. Teëls is los en gebroke. Roosters by al 3 braaiplekke was vuil en ook geroes.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ruwayda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasies. Ons het vreeslik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantastiese uitsig oor die see vanaf die boonste gedeelte. Ons het baie lekker gebly met 'n pragtige see-uitsig en 'n ruim woonstel met 'n pragtige dakontspanningslokaal met groot vensters. Johan het ons vriendelik ontvang en verseker gemaak dat alles reg is. Ongelukkig is iemand besig om 'n dubbelverdieping huis voor die akkommodasie te bou wat die uitsig vanaf die onderste verdiepings gaan benadeel. Die uitsig vanaf die dakontspanningslokaal sal nog steeds fantasties wees. Die 4 vir netheid beteken nie dat die plek nie skoon is nie, maar eerder dat die gebou verseker aandag benodig, veral die houttrappe wat die hoofingang is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise G
Lang verblyf
4.6
Des 2024

Tenspyte van teleurstellings en verrassings het ons lekker gebly. Ons het baie lekker vakansie gehou. Die eenheid werk goed vir 'n groot groep mense net jammer dit kort onderhoud. Die gebreekte vloer teels is gevaarlik en die houttrap by Anker se toegang is wankelrig. Ongelukkig is die voorstelling ook misleidend omdat daar 'n huis voor Paradise gebou is wat grotendeels die see-uitsig belemmer en die "kindervriendelike strand met gety-poele" is ontoeganklik vir kleuters en senior burgers. Christelle (die gasvrou) is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Our stay was great. The host was amazing! Sadly, the pictures do not display the site as of today, as a new home has been built in front of the house. The unit we stayed in still has great views of the coastline and ocean. The unit was fully equipped with all required items.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Botha Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336c85a50d926f243c5d538a2226a53be140560021a5a2a738e89bdb75f3e64e3a327ef646384bd8e8b959340dd74bd27d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 16 Botha Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103932697753 24.890228906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang