Successfully reported

Paradise on the Vaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Riaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastic. It was fantastic and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks Riaan. It was a pleasure to host you.

Boet C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige ligging aan oewer, netjiese huis, skoon swembad, naby winkels. Heerlik gebly! Alles skoon, netjies en veilig. Goed toegerus met alles wat nodig is. Pragtige tuin tot aan die oewer van die Vaalrivier met verskeie bankies en tuinmeubels. Die groot, skoon swembad is 'n pluspunt. Geen geraas van bure. Dis ons vierde of vyfde besoek en ons sal weer en weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thank you. It is always a pleasure to host the Combrink family.

Esmé N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Gerieflike huis, baie mooi omgewing met 'n pragtige uitsig. Dit is 'n stil en rustige plek. Net wat mens nodig het om bietjie te rus na 'n besige week. Die uitsig op die rivier is pragtig. Die huis is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Was a pleasure to host you, Esmé.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks Sonia. Was great hosting you.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carli L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Rustig, mooi en lekker omgewing. Lekker gemaklike verblyf, pragtige omgewing en private tuin. Ek het reeds vir nabye familie aanbeveel. Glad nie luuks nie, maar eerder baie gemaklik en lekker vir 'n gesin/klein groepie. Lekker naby aan die winkeltjies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
It was a pleasure to host Carli and her friends.

Johnny W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Lekker. Huis is oud maar netjies. Erf met swembad en uitsig na rivier is fantasties. Erf kan doen met 'n braai area en boma vir vuurmaak. Die enigste negatiewe terugvoer is die gemors wat met die rivier af gespoel het en in bome hang in die rivier wat die uitsig nie so lekker maak nie. Toegang tot die gemors is maklik en tuinhelp kan maklik dit skoonmaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Huis lekker, die dorp 'n ramp. Verblyf netjies, dorp val uitmekaar. Krag, water en paaie is baie swak. Die huis kan doen met 'n bietjie opknapping. Ligskakelaars is stukkend, alarmbattery is gedaan. Die badkamers was mooi skoon, maar kan doen met 'n goeie revamp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks for your review. Unfortunately, the town was experiencing a power outage while you were visiting, and that affects the alarm system.

Vine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons tweede keer terug want een keer was nie genoeg nie. Baie lekker plekkie op die Vaalrivier. Die rivier loop amper op jou voorstoep verby. 'n Baie gerieflike groot grasperk, swembad en kuierarea is wat ons laat terugkom het. Die huis het alles wat mens nodig het, vanaf 'n stoof met potte en panne tot en met 'n French press vir jou koffie in die oggend. My enigste drawback sal die blou aapies wees wat daar rond is, maar dit is glad nie die plek se skuld nie. Ongelukkig het hulle die hele Parys dorp oorgeneem en dit klink my is 'n probleem oorals.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Hi Adrie, was a pleasure to host you and your family. You were great guests! The monkeys are a nuisance, but unfortunately we can’t get rid of them.

Devin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en langs die rivier kan nie rustiger kry nie. Baie lekker gebly, groot erf en die rivier is baie nice, great view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Transvaal Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33106f70e26c314758650363fc190f5141cd2d90fb23e07c04373f086fc15af584825b6a7630b4c2bfcfc5e7ed0f36ccb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 3 Transvaal Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.895523 27.454297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang