Successfully reported
+18

Paradise Ridge Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Pinedew Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradise Ridge Cottage bied selfsorgverblyf en is geleë tussen fynbosbedekte heuwels in 'n veilige, afgeleë eko-landgoed tussen Wilderness en Sedgefield. Die landgoed grens aan die kranse en oseaan, en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie afgeleë, sonkrag-aangedrewe kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed vir 2 persone omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n kombuisie met 'n vierplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei.

Die sitarea bevat 'n bank om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak; gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid maak oop na 'n patio met 'n ketelbraai en 'n buitetafel vir 2.

Gaste word aangemoedig om 'n entjie op die eiendom te stap en onder die skaduryke bome te sit en die oseaan en pragtige sonsondergange te bewonder. Daar is ook 'n privaat lanseerplek vir valskermsweef vir gekwalifiseerde vlieëniers wat oor die strand vlieg met die moontlikheid om dolfyne, walvisse en hamerhaaie te sien.

Gaste kan die rus en vrede geniet, terwyl hulle ongeveer 15 minute se ry vanaf Wilderness-dorpie of Sedgefield met hul strande, winkels en restaurante is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 89 Pinedew Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Ridge Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Pinedew Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686f29941067bd5af7b2e480ab0b378f226ccd16219d67909d08e962d24149b418c413d9c0de8febee4e39574c2216c4540f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 89 Pinedew Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009670887125 22.688261357528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang