Paradise Sands 8
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Paradise Sands 8 is 'n bekoorlike woonstel op die boonste verdieping en dit is op Paradise Beach in Jeffreysbaai geleë. Die verblyf bied 'n 180-grade uitsig oor die see.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 unieke slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Daar is WiFi.
Die leefarea bied toegang tot die balkon wat 'n pragtige uitsig oor die see bied. Hierdie perseel het veilige onderdakse parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise Sands 8 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang