Paradise Sands 6
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 6 Paradise Sands, 2 Seebries Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Paradise Sands 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die kompleks is op die strandfront geleë en het direkte toegang tot die strand. Dit is die perfekte plek vir 'n onvergeetlike gesinsstrandwegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuis, en spog met asemrowende see-uitsigte. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n opwasarea met 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na 'n privaat balkon wat asemrowende uitsigte bied om te bewonder.
Boonop bied die kompleks 'n gemeenskaplike omheinde sprankelende swembad en 'n braai-area waartoe gaste toegang het. Veilige parkeerplek is in die kelderarea beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Unit 6 Paradise Sands, 2 Seebries Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise Sands 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 6 Paradise Sands, 2 Seebries Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang