Successfully reported

Paradise Self-Catering Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Celeste S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The calming atmosphere was just what we needed. We really enjoyed our weekend at Paradise 2. The house is close to the beach. The calming atmosphere was just what we needed. The hosts are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Hi Celeste. Thank you for taking the time to leave a review of your stay at Paradise Self Catering Family Apartment. We are glad your stay was a source of peace for you all. Peace is what Paradise does best! Thank you for your kind words. Keep well.

Madeleine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hemel op aarde! Onvergeetlike plekkie en mense! Hierdie stukkie hemel op aarde moet ervaar word. Ons plekkie was super netjies met alles wat jy kan benodig. Koffie/tee/sout/peper en braai speserye het ons ontdek en was so bly want ons het vergeet om te kry. Daar is beskuit by aankoms, ys in die vrieskas, welkom koekies op die bed, shower gel, skottelgoed seep en basiese skoonmaakmiddels tot jou beskikking. Die water is super warm en meer as genoeg. Die beddens slaap absoluut hemels en die beddegoed vou jou toe in sagtheid. Die handdoeke is sag en skoon en meer as genoeg. Daar is ook 'n lieflike braai area beskermd van die wind maar met 'n see uitsig, hier het ons 12 mense heerlik gekuier om die tafel. Die lieflikste strand is 200 m af in die straat en daar is die mooiste skulpe! Ons gasheer was fantasties en ons het dadelik soos vriende gevoel. Regte hartsmense! Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid. Daar is absoluut niks negatiefs wat ek kan sê oor ons tydjie daar nie, net dat dit te kort was! En hulle is ook pet friendly met enige grootte honde welkom. Ons gaan beslis weer hier bly in die nabye toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Haai Madeleine. Wat 'n pragtige resensie! Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om jou tyd by ons so deeglik te beskryf. Dit maak ons so bly wanneer ons gaste hulle kuier by Paradise Self Catering Units geniet. Dit was net so 'n groot plesier vir ons om jou en jou vriendelike familie en vriende te ontmoet. Ons sien uit na die volgende keer! John en Chanie.

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Vinnige wegbreek mense bou by my huis. Baie oulike mense en pragtige uitsig oor die see by die braai area. Woonstel goed uitgerus met alles wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou mooi woorde, Marelize. Dit was ons groot plesier om julle te gasheer. Kom gerus weer! John & Chanie.

Veronica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly en die uitsig is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Veronica. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet. John & Chanie.

Robert M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Stilte, rustigheid, mooi uitsig, netjies skoon. Was 'n wonderlike naweek gewees, die verblyf is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou mooi woorde. Dit was ons plesier om julle te gasheer. Kom gerus weer!

Lynette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil en rustig. Baie lekker gebly, goed toegerus, baie vriendelike gasheer en vrou, hou jou op hoogte van loadshedding, maak voorsiening gedurende loadshedding dat mens nog WiFi, lig en TV het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Lynette. Dit was ons plesier om julle te ontmoet en gasheer. Groete, John & Chanie.

Lukas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie dankie vir 'n blywende goeie herinnering. Die verblyf, sowel as die omgewing het alle verwagtinge oortref. Dié selfsorg sal beslis deur ons aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou mooi woorde, Lukas. Beste vorentoe. John & Chanie.

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige, stil area weg van winkels & oorvol strande , n lekker oorslaap! Rustige, veilige area naby die strand met alles wat nodig is vir 2 volwassenes om 'n lekker 2-dag wegbreek te neem. Vriendelike gasvrou wat lekker gesels en 'n aanwins is vir die buurt. Sal definitief weer die webtuiste hier gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Gustav. Chanie sê dit was net so lekker om met julle 'n bietjie te kuier. Julle is welkom om weer 'n draai te maak in die toekoms. John & Chanie.

Deriek S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend lekker. Baie netjies, skoon en gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie, Deriek. Ons is bly julle het jou tyd by ons geniet.

Caroline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Infinity/10. It was wonderful, John and Chanie were amazing, we had everything. They were so kind and so accommodating. Our first time staying over in Jeff's and it's pet friendly so our fur babies had a wonderful time. Plus it was my partner's 40th birthday so he truly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Hi Caroline. It was our great pleasure to meet you both (and the fur babies, of course!). Thank you for taking the time to leave a detailed and heartfelt review of your stay with us. Best regards, John & Chanie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lorstan Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4be92c6829605db7f15f046e17391c00cafd101d69e254d4c53b002ae499467fa51f4e6eef92ad3bb7da0aeffe49bf1d39d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 34 Lorstan Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113183552205 24.876334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang