Paradise Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Pachena Point, Plettenbergbay, 6600, Wes-Kaap
 - Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense
 
Beskrywing
            Paradise Studio bied stylvolle selfsorgverblyf in die hartjie van Plettenbergbaai. Perfek vir paartjies, gesinne of vriende, hierdie bekoorlike huis bied 'n knus en privaat toevlugsoord.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 2 enkelbeddens, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer ruim gemaklike sitplek, 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en WiFi-toegang.
Of jy nou op die balkon ontspan, nabygeleë strande geniet of plaaslike besienswaardighede verken, Paradise Studio Holiday Home bied 'n rustige verblyf met gemaklike geriewe en veilige parkering, wat dit die perfekte basis maak om Plettenbergbaai te ervaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Pachena Point, Plettenbergbay, 6600, Wes-Kaap
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Pachena Point, Plettenbergbay, 6600, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang