Paradise Village
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R967 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paradise Village is op die oewer van die Magaliesrivier in die Hartbeespoort-omgewing geleë. Die oord bestaan uit 11 en suite-houtchalets wat tussen die bome skuil. Dit is die perfekte bestemming vir groepbesprekings, vrygeselpartytjies en verjaarsdagpartytjies.
Die hout-chalets het óf dubbel- en/of enkelbeddens. Nege van die chalets het slaapplek vir 2 gaste, 1 het slaapplek vir 4 gaste. en 1 het slaapplek vir tot 6 gaste. Linne word vir alle kamers voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke voorsien.
Braaigeriewe is by elke chalet geleë en 2 volledig toegeruste gemeenskaplike kombuise met gasstowe, yskas- en vriesgeriewe, breekware en eetgerei is na jou gemak. Televisies met DStv-toegang is in elke kombuis beskikbaar. Sit aan die rand van die rivier of koel af in die swembad.
Terwyl dit in 'n rustige omgewing onder 'n sambreel van bome is, is die verblyf steeds naby trou-venues soos Green Leaves, Red Ivory en Leopard Lodge. Kyk na Bill Harrop-warmlugballonvaarte, die Van Gaalen-kaasplaas, Cradle-gesondheidspa, vlooimarkte, en meer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Nonnie / Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Paradise Village het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang