Successfully reported
+35

Paradys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paddystraat, Plaasparadys 330, Robertson, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Paradys is 'n lieflike selfsorghuis op die eienaar se werkende plaas, net buite Robertson. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan terwyl hulle deur die natuur omring word.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, vir gaste se vermaak is daar 'n TV en vir gemak 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitepatio, braaigeriewe, 'n swembad en aktiwiteite op die perseel geniet, soos om die plaas te verken deur te stap of fiets te fiets. Sonkrag en parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 4 km buite Robertson waar gaste plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase kan vind.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Paddystraat, Plaasparadys 330, Robertson, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paddystraat, Plaasparadys 330, Robertson, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1295485485541dab1246a9d7dfec2870da36a75faeb4c206330840bc1c687e70612fc5d83c4d4890f4a5fe2b8f3d1d6d8c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 Paddystraat Plaasparadys 330 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.766041446419 19.899273033781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang