Successfully reported
+12

Paradysie

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R36, Potloodspruit Portion 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paradysie is 'n lieflike selfsorghuis vir 'n gesin van 4, van die R36 af, net 10 km vanaf Lydenburg, geleë op die rivieroewer omring deur bosveld vir privaatheid.

Die huis word deur sonkrag aangedryf en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 kinderslaapbanke is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n gasgeiser, 'n stort en 'n toilet. 'n Waaier, sowel as 'n gasverwarmer, word voorsien vir gaste om te gebruik.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, maar is nie toegerus met 'n mikrogolf nie. WiFi is beskikbaar, maar die huis het nie 'n TV nie.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat oor die rivier uitkyk, en braaigeriewe en 'n roeiboot is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste moet asseblief hul eie vuurmaakhout saambring.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Would suggest! Great weekend getaway! Beautiful view and great stay overall! Would suggest 100%!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Schalk S
Gesin met tieners
5.0
‘n Heerlike wegbreek teen 'n bekostigbare prys. Ons het heerlik ontspan en die natuurskoon was goed vir die siel.
Sep 2025
Paul E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig geleë, vriendelike mense. Sal weer gaan, lekker gebly.
Jun 2025
Lenelde B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice, wish we had more time to enjoy the scenery. Very nice little place with beautiful scenery at the river. There is a tame litt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Dawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was awesome, sal weer daar gaan bly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the R36, Potloodspruit Portion 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Paradysie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R36, Potloodspruit Portion 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1b84049bd5f8ba000846c407a39b0ace5cb7bcbbfec828b6cdf83f42ad507edbb46be161aedb51721010f3e589f488310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Off the R36 Potloodspruit Portion 22 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.002638511478 30.486432090489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang