Successfully reported
+10

Paresis Park 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paresis Park 24 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-dorpshuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see geleë.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leef- en eetarea, en 'n binnenshuise braai-area. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof en lei na 'n leefarea met 'n eetkamertafel en stoele vir 4, en 'n sitkamer met 'n TV. Daar is 'n aparte braai-area met 'n skuifdeur wat na die binnehof lei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe. Gaste is verantwoordelik vir hul eie elektrisiteitsverbruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Paresis Park 24 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Brandberg Road and Paresis Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa509602ba9729f1bce39a8f8343518810fa3ecdc81dbefe9bcbe9db98a51674fc2d3c80f132c55331fd24ad743213bc3339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Corner of Brandberg Road and Paresis Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.13385176161 14.293593287311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang