Successfully reported
+57

Park Gables Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 784 Park Street, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotelverblyf.

Elke kamer is individueel versier en het 'n balkon of 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Elke kamer het ook 'n satelliet-TV, 'n waaier en strykgeriewe. Gratis toiletware word voorsien in die privaat badkamers. WiFi is beskikbaar.

Al die geriewe op die onderste vloer kan met 'n rolstoel bereik word, maar dit is nie ten volle rolstoelvriendelik nie. Die eenhede is na aan sakedistrikte, amabassades en hospitale.

Park Gables is stapafstand van Loftus Versfeld, kroeë, restaurante, die Universiteit van Pretoria en Hatfield Plaza. Dit is ook net 40 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en op pad na Sun City en die Krugerwildtuin. Genoeg, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Calvin M
Gesin met tieners
5.0
Rebeka runs the guesthouse with her whole heart. I would like to say thank you to Rebeka for her amazing work and excellent customer se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lashwarita M
Saam met vriende
5.0
Good value for money. Staff were friendly. Rooms were fine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Elnè K
5.0
Baie lekker oornagplekkie wat naby is aan Loftus. Ons het laat gearriveer en die gasheer het vir ons gewag, vir seker gemaak ons is reg en ingeboek. B...
Sien meer
Jun 2024
Corrie N
Saam met lewensmaat
5.0
Al wat mens nodig het is 'n badkamer en 'n lekker bed, en die gasvrou was puik. Ons het heerlik geslaap. Ons sal weer daar gaan oornag as ons weer Sta...
Sien meer
Mei 2024
Russel N
Saam met lewensmaat
4.8
Die diens was baie goed. Die bed was baie gemaklik en skoon. Toe ons daar kom, was die vloere vuil en die handdoeke hard en gebleik. Hulle het dadelik...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thabo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 784 Park Street, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Park Gables Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 784 Park Street, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMmM0NmZiLWM3MTItNDNhYy1hMDJkLTlmNzJmZTUxZTlhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 50 5 1 4 784 Park Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.749929677229 28.219391762235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang