Parkhouse Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Parkhouse Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Colesberg. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste en 'n dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die dubbelkamer 'n dubbelbed het. Die gesinskamer het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die dubbelkamer se badkamer slegs 'n stort het.
Ander geriewe in die kamers sluit draagbare lugversorging, 'n yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar. Daar is 'n groot tuin en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Parkhouse Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang