Successfully reported
+18

Parkhouse Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Parkhouse Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Colesberg. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste en 'n dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die dubbelkamer 'n dubbelbed het. Die gesinskamer het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die dubbelkamer se badkamer slegs 'n stort het.

Ander geriewe in die kamers sluit draagbare lugversorging, 'n yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar. Daar is 'n groot tuin en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chanti L
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik geleë. Netjies. Baie billik geprys. Gerieflik geleë. Netjies. Veilig. Perfek vir 'n oornagstop.
Okt 2025
Marius M
5.0
Net 'n veilige oornag plekkie nodig gehad, dit het voldoen. Alles was goed en voldoende, prys baie billik.
Mei 2025
Paulette C
5.0
Fantastic. Ja, dankie, lekker gebly, plekkie goed ingerig en skoon. Stephen, die gasheer, het 'n goeie restaurant aanbeveel. Stephen was die heeltyd m...
Sien meer
Mrt 2025
Graeme W
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely use them again. Excellent. Very clean and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Johnny K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus na baie ver reis. Baie aangename ontvangs gewees. Vriendelike diens. Baie skoon en mooi kamer.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Parkhouse Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe326effd7c82655ef87297dc451fb905325f1d5edb886513f8c6711b1235f49a89685d629d628daa0f7d84334dcb57f81376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.719554040316 25.096894085634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang