Successfully reported

Parkside Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Helana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing! Our stay was very relaxing and peaceful. The breakfast was delicious and the room was neat and comfortable. This was our second visit and we are definitely going back again. I would recommend this peaceful place because it's a quiet breakaway from our busy life. Thank you for your hospitality and accommodating us to let us book in after hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie lekker gasvry en gemaklik. Baie lekker gebly en heerlike aandete geniet en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie J
1 nag
5.0
Jun 2025

Voldoende. Sou wel 'n verkies het as die badkamer 'n deur gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ideal for short and long stays. Great location, clean, spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik en ontspannend! Dankie aan die eienaar en gasvrou, Ilona, dat ons vanaf die 1ste oomblik daar laat tuis voel het. Ook aan elke persoon wat daar werksaam is, dankie vir ekstra moeite. Ons het bederf gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ja, dankie, Parkside was baie behulpsaam en vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

For us, it could have been better. My husband and I are non-smokers and so are all our friends, that's why I wouldn't be able to recommend the place to a friend. Had we known that the property allows guests to smoke immediately outside the rooms, on the patio around the pool, we would not have opted to stay at the accommodation. So for us non-smokers, it was not ideal to sit outside and also to have to see ashtrays around filled to the brim with 'stompies'. Having said that, the room was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansebe P
1 nag
4.8
Feb 2025

Dit was genoeg vir 'n vinnige stop. Dit was baie lekker en netjies. Die bed het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
1 nag
4.0
Aug 2025

Gerieflik vir een aand se oorslaap. Was gerieflik vir een aand se oorslaap. Die ontbyt was heerlik. Rustige omgewing. Die yskas het net baie lawaai deur die nag. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great! Stay was enjoyable, facility was clean, staff were friendly and very helpful. The location is great, peaceful and very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Illona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Frans Visagie Crescent, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80BCwuoqYskkVrIrdHm5TRtJ6B3eBLwI7XlwI1DriQleIBJGmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 10 Frans Visagie Crescent Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.48622769112 21.263919353454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang