Successfully reported
+12

Parkside Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Frans Visagie Crescent, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Parkside Guesthouse bied gerieflik gemeubileerde akkommodasie aan besoekers in die omgewing met uitsig oor die Towerkop- en Elandsberge in Ladismith.

Gaste het 'n keuse uit 6 kamers wat elk tot 2 persone kan akkommodeer en privaat ingange het. Die kamers is gemeubileer met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het ook privaat badkamers met storte en/of baddens, en swemhanddoeke is op aanvraag beskikbaar. 'n TV met DStv, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, word voorsien in die kamers wat oopmaak op die swembadbinnehof.

Die eiendom is toegerus met WiFi, en aandetes is op aanvraag beskikbaar. Braaigeriewe, braaipakke en braaihout, sowel as parkering, is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Ladismith bied gaste 'n verskeidenheid wynkelders, sowel as aktiwiteite soos perdry, stap, voetslaan, fietsry en 4x4-roetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Helana C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing! Our stay was very relaxing and peaceful. The breakfast was delicious and the room was neat and comfortable. This was our seco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Danie H
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gasvry en gemaklik. Baie lekker gebly en heerlike aandete geniet en ontbyt.
Jul 2025
Abrie J
5.0
Voldoende. Sou wel 'n verkies het as die badkamer 'n deur gehad het.
Jun 2025
Richard V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal for short and long stays. Great location, clean, spacious room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sanet J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend! Dankie aan die eienaar en gasvrou, Ilona, dat ons vanaf die 1ste oomblik daar laat tuis voel het. Ook aan elke persoon wat daa...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Illona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Frans Visagie Crescent, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parkside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Frans Visagie Crescent, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80BCwuoqYskkVrIrdHm5TRtJ6B3eBLwI7XlwI1DriQleIBJGmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 10 Frans Visagie Crescent Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.48622769112 21.263919353454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang