Successfully reported

Parkview Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Monica W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Defnitief een vir die boeke. Liefdevolle ervaring. Nadat ons onverwags ander verblyf moes kies op ons reis op 'n toer na Kaapstad, het Suzanne ons met liefde en ope arms ontvang. Alles is pragtig, kos was vreeslik lekker. Die gasvryheid is wonderlik en hulle het dit lekker gemaak vir my seuntjie met die diere op die plaas. Die eienaars is liefdevolle mense en sal vir seker hulle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
So bly julle het dit geniet by ons. So bly ons kon help. Was lekker om julle te ontvang. Alles wat mooi en geseënd is vir julle.

Xanelle V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig ,. Sal Parkview beslis aanbeveel - die 2 aande was 'n stukkie hemel op aarde. Alles is so gerieflik, mens wil amper nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Was lekker om julle te hê as ons gaste. Ons wens julle baie seën toe.

Mariette S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Worth a visit! Stunning property, lovely accommodation, with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Thank you for staying with us. We enjoyed having you as our guests. We are so glad you enjoyed your stay. May you be blessed.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Dankie dat julle ons gekies het. Alles wat mooi is vir julle.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alrishka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Duur vir wat jy kry. Ek kan Parkview glad nie aanbeveel nie. Die selfsorg eenheid waarin ons gebly het was baie onvolledig, oud en nie goed onderhou nie. Vir wat jy betaal is dit glad nie werd nie. Baie teleurgesteld. Gasvrou het ons wel geskuif na 'n tent met beter geriewe waarvan party van die geriewe wel nie gewerk het nie. Sal nie sommer weer hier bespreek nie. Hoop hulle kan die nodige verbeterings maak en die prys aanpas om by die geriewe te pas.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Mariska, mag julle baie geseënd wees. Alles wat mooi is vir julle.

Antonie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2024

Teleurstelling. Die waarde vir die koste per aand is nie in lyn nie. Ons het al baie van die tipe lodges besoek en daar is 'n groot verskil as ek vergelyk wat ons betaal het teenoor wat ons gekry het. Die eenheid waar ons gebly het se onderhoud is nie op datum nie; daar is verskeie goed wat aandag nodig het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Minrie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Ek het aan die Addo Ultra Trail gaan deelneem. Ons het besluit om 'n gesinsvakansie daarvan te maak. Parkview is lieflik! Beter diens gaan jy nêrens kry nie. Die bestuur het agteroor gebuig om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die kamers is baie gerieflik! Ons het heerlik gerus. Die park is by Addo so die ligging was uitstekend. My dogters het die voorreg gehad om 'n baba Springbok 'n bottel melk voer. Ons sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Parkview Safari Lodge
Baie dankie Minrie. Ons is so bly en dankbaar dat jul die kuier by ons geniet het. Sien uit om julle weer eendag te kan ontvang by ons. Baie seën vir julle

Caryn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Really enjoyed, very different experience, but loved it. Lovely stay, beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Abrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rus vir jou siel. Uitstekende akkommodasie, ideaal vir natuurliefhebbers. Stil omgewing met pragtige sonsondergange en reg langs Addo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Main Road, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b849c8e8624a11f1553fb6a991e3337a86605f16bc8963bc82fd28ff9e13850ad9bf309197c9d8460277f94f7e6e0d28f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off Main Road Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688664028096 25.794637989555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang